In Destiny sal lesers hulle kan vereenselwig met dit wat alles met Beryl gebeur het, en selfs die gehardste hart sal ineen krimp van hartseer/empatie daar waar sy so erg verniel, verkrag en verneder word.

Dejavu sal jou letterlik en figuurlik van jou stoel af laat gly, weens ‘n paar gedeeltes waarin die erotika verbasend visueel is.

In Destiny word die erotika egter aan die leser se verbeelding oorgelaat.

Vir diegene wat nie hou van erotika nie, Dejavu gaan teen die einde Desember 2014 beskikbaar wees in n soeter weergawe, sonder al die warm tonele, sodat jy nie langer die boek onder jou kopkussing hoef weg te steek en dit skelm hoef te lees nie!

Dit is egter die karakters in Dejavu en Destiny se interaksie met mekaar en dit wat met hulle gebeur, wat jou na snees doekies sal laat gryp, en sekere gedeeltes gaan jou hardop laat uitbars van die lag.

Beide boeke is goed, maar *pssst fluister* my gunsteling is beslis Destiny.

In Destiny sal lesers hulle kan vereenselwig met dit wat alles met Beryl gebeur het, en selfs die gehardste hart sal ineen krimp van hartseer/empatie daar waar sy so erg verniel, verkrag en verneder word.

Die gedeelte wat lesers die meeste sal aangryp, is waar sy haar baba verloor, hoe sy magteloos moes toesien hoe hy sy laaste asempie uitblaas.

Die Egiptiese en Griekse mitologie – gedeeltes uit verlede – word uitstekend gemeng met die hede en die resultaat is ‘n goeie storie.

Ek sal hierdie boek aanbeveel aan lesers wat hou van magic, mitologie en hyg romanse.
http://www.amazon.com/dp/B00MZBT3FU

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s