Sedert Vicky met haar vingerpunte die skoenlapper van haar TV se skerm afgeklap en haar naels aan haar TV se skerm geraak het, kry sy skielik buitengewone drome.

Vicky – Gedeelte uit Geeste Portaal deur Flamingcrystal.
Dit het alles begin toe Vicky se naels aan die TV se skerm geraak het.
Vicky is ñ tipiese tiener dogter, in die stadium van haar lewe, waar sy tussen kind wees en grootmens wees is. Sy het gister, haar 16de verjaarsdag gevier. Vicky is nou in graad 10.
Vicky is korterig en fyngebou, met bruin hare wat tot op haar skouers hang. Sy het ñ wipneusie, en kleinerige sproetjies oor haar neusie en haar wange. Haar amandel bruin oë, glinster altyd ondeund.
Vicky is ñ kleine parmant en ñ rebel. Sy skrik vir niks, of niemand nie. Een van haar gesegdes is dat sy net skrik vir die een wat op water loop.
Vir die afgelope paar nagte, sedert daardie dag wat Vicky met haar vinger punte die skoenlapper van haar TV se skerm af geklap en haar naels aan haar TV se skerm geraak het, kry sy skielik buitengewone drome.
©Flamingcrystal

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s