Al ‘gap’ wat hy gaan kry is ñ nuwe ‘gap’ tussen sy voortande, dink Vicky vies.

“Oh hier is jy mooi ding, ek het gewonder waarheen jy verdwyn het”, fluister Charlie in Vicky se oor, en plak hom op die bankie langsaan haar neer.

Charlie vryf, oor Vicky se knieg. “Gedra jou!” Vermaan Vicky, hom. Vicky stoot sy hand weg.

Charlie maak asof hy dit nie agter kom nie, en sit sy hand weer op Vicky se knieg.
Hierdie keer vryf hy sy duim in sirkels oor haar knieg en skielik voel Vicky hoe sy hand daarna tot hoog teen haar binne been, onder haar kort rooi rompie begin vryf. “Moenie dit doen, nie.” Beveel Vicky hom, saggies.

Sy wil nie ñ ‘scene’ maak en die ander leerlinge wat daar langsaan hulle verby stap se aandag op hulle vestig nie.

Charlie grinnik. Siestog, dit is seker die eerste keer dat ñ man aan haar been vat, sy is seker maar ñ bietjie skamerig. “Ag kom nou gee ñ ou ñ ‘gap’ jy is so sexy oulike dingetjie.” Fluister hy, terwyl hy aan haar oor knibbel.

Al ‘gap’ wat jy gaan kry is ñ nuwe ‘gap’ tussen jou voortande, dink Vicky vies.

Gedeelte uit die Minnaar – Hoofstuk uit Geeste Portaal. ©Kopiereg Flamingcrystal

http://www.amazon.com/dp/B00MFS3ZZM

Leave a comment