Hulle het gedink hy is ‘Gods Gift to Teenage Girls’…

Charlie daardie vermetele pes, wat hy aan my gedoen het, was onvergeeflik, dink Vicky dadelik en bal haar vuiste woedend. Charlie is buitengewoon aantreklik. Hy is nou 18 jaar oud, lank, frisgebou, met ligbruin hare en donkerblou oë en het ñ ‘sixpack’ wat skrik vir niks, omrede hy 2 ure per dag in die gymnasium deurbring het. Die meisies het gesleeptong agter hom aan. Charlie het voorgee dat hy regtig geinteresseerd in Vicky was. Charlie was deeglik daarvan bewus dat al die meisies enigiets vir hom sou doen, omdat hulle gedink het hy is ‘Gods Gift to Teenage Girls’… Vicky moet wraak neem op al die mense wat haar ñ onreg aangedoen het. Sy moet fokus op hulle siel, ego en self om hulle tot ñ val te bring. Daar is 12 take wat sy suksesvol as ñ Gees moes afhandel, alvorens sy weer as ñ lewende, normale tiener kon terugkeer na haar wêreld.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s