Leon sing in die skool se koor. Hy het ñ sagte soet sopraan stem. Sy stem klink soos ñ meisie s’n.

Leon sing in die skool se koor. Hy het ñ sagte soet sopraan stem. Sy stem klink soos ñ meisie s’n. Die dag toe Leon en Vicky vir die sang oudisie gegaan het, was daar slegs plek vir nog een sopraan stem in die skool se koor. Helmien, Leon se moeder, het aangedring dat Leon vir die skool koor se oudisie moes gaan. Een kyk na sy moeder se kwaai gesig, het hom laat besluit, dat hy sy bes moes lewer. Hy het nie kans gesien daarvoor, dat sy hom moes uitskel as ñ nikswerd, indien hy nie die oudisie sou slaag nie. Leon het geweet dat Vicky, gekies sou word en hy moes dit verhoed… Gedeelte uit Geeste Portaal. Kopiereg ©Flamingcrystal.

http://www.amazon.com/dp/B00MFS3ZZM

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s