Hy weet nie wat die woord liefde beteken nie. Hy is ñ wrede, hartelose en manipulerende parasiet. 

http://www.amazon.com/dp/B00HGW80XY

Product Description:
Hy het haar onder die wanindruk gebring dat hy lief is vir haar, maar hy is nie. Hy weet nie wat die woord liefde beteken nie. Hy is ñ wrede, hartelose en manipulerende parasiet. 

Sy is pragtig, innerlik en uiterlik, Sy is goedhartig en slim. Hy is nie… Hoekom haat hy haar so? Al wat sy wou hê was liefde…

Beryl herleef die verlede, niks en niemand sou haar en haar sielsgenoot uitmekaar kon hou nie, of so het sy gedink!

Sou sy ooit weer die man kon vind wat so passievol in haar vorige lewe met haar liefde gemaak het?

Astrale projektering, reïnkarnasie, die sleutel van die doderyk, en die magisterium steen word ingespan sodat hulle alle grense tussen die hede en verlede kon oorbrug.

Review
Ware liefde roes nooit…

From the Author
Destiny is die 2de gedeelte van die reeks Dejavu.Die karakters is geloofwaardig, en lesers sal hulle kan vereenselwig met hartseer, pyn asook hemelse geluk wat Beryl ervaar het.

Jy is welkom om met my te gesels op Twitter @FlamingCrystal1

From the Inside Flap
KOPIEREG © 2013 
Die reg om Flamingcrystal (Marlaine Lloyd) as outeur van  die werk te erken, word voorbehou volgens die Kopiereg Wet 98 van 1978.

BEDANKINGS:
Baie dankie aan Annika van den Broek vir die gebruik van jou foto in die omslag. Baie dankie aan Jurie @swiftfalcon1 vir die ontwerp van die omslag.

From the Back Cover
Die noodlot lei mens op kruispaaie, maar ware liefde sal die regte pad vind…

About the Author
Flamingcrystal woon tans in Pongola, in Kwazulu Natal Suid-Africa. Sy het ñ BA Graad in Kleinhandel Bemarking. Flamingcrystal is ñ weduwee en sy het 2 pragtige dogters, die lig in haar lewe. Sy geniet dit sedert haar laer-skool dae om stories te skryf.
Flamingcrystal skryf fantasie, erotika, paranormaal, riller en ook stories vir jong volwassenes (tieners).
Sy is ñ #ASMSG lid. Sy is Afrikaans sprekend hoewel sy vlot Engels kan praat. Flamingcrystal het grootgeword op ñ plaas in die Vrystaat waar haar ouers, nog steeds boer.

Flamingcrystal Author
http://www.amazon.com/-/e/B00HMJYX8M

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s