Engel van die Baai… Onverwagse Romanse… My Droomheld.

Rika du Plessis Omnibus 21 (Afrikaans Edition) (Kindle Edition)

http://www.amazon.com/dp/B00VVF9284

Product Description on Amazon:
LET WEL hierdie drie verhale wat altesaam sowat 60,000 woorde beslaan, word ook as enkeltitels hier by Amazon aangebied. Dit gaan julle net goedkoper kos om die omnibus met al drie in te koop.

Engel van die baai::: Toe die vyfde finalis van ‘n skoonheidskompetisie verdwyn voor hulle die wenner kon kies, is almal verslae. Haar vriend, Walter wou haar daardie aand gevra het om sy vrou te word. Tydens Sarita se ontvoering word sy so wreed behandel dat haar gesig erg beskadig word, en sy neem haar voor indien sy hierdie nagmerrie oorleef, sy nie gaan toelaat dat Walter naby haar kom nie. Hy mag haar nie so sien nie …

Onverwagte Romanse::: Hierdie kort boek bevat ongeveer 23,000 woorde. Belinda vlug voor twee moordenaars uit, steel in nood haar eksverloofde se boot om mee te vlug. Sy beland op sy ouers se landgoed in hulle berghuis om daar te skuil. Maar toe kom sy by die waterval agter die huis af op ‘n man wat naak onder die waterval staan en sing terwyl hy hom was …

My droomheld::: Na een dans met ‘n onbekende dokter, oorheers hy Marlena se nagdrome en dagdrome. Tot die dag toe hy meteens weer in lewende lywe voor haar staan, maar dit word gekompliseerd toe sy ewebeeld net na hom opdaag …

Flamingcrystal Author
http://www.amazon.com/-/e/B00HMJYX8M

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s