Die Engel het ñ Sekelstert

Die Engel het ‘n Sekelstert (Afrikaans Edition) (Kindle Edition) Max Minnaar

http://www.amazon.com/dp/B00ZMEZTYQ

Product Description Amazon:
Alte hou nie van aantreklike mans nie. Alte hou nie van mans nie. Punt.

Behalwe van haar broer, Ettienne, wat ‘n guns van haar afsmeek en haar sodoende onbedoeld midde-in die speelarena van Retief Ruyters laat beland. Hy is pure man. En hy is aantreklik. Baie aantreklik…

Alte se voorkoms, maar veral haar houding, vestig sy aandag baie pertinent op haar.

Hy laat hom nie vermy of ignoreer nie.

En hy laat haar uit die staanspoor onomwonde verstaan presies wat die aard van sy belangstelling in haar is – ten spyte van sy betrokkenheid by beeldskone Christine Verwey, ‘n sosiale vlinder wat venynig-besitlik is oor hom.

Van wie Alte nog minder hou.

Daar is egter heelwat onheilige bestanddele wat prut in die duiwel se roerpot: Nywerheidspioenasie, dwelm- en mensehandel … Soveel so dat ook Vincent genope voel om weer ‘n draai te maak.

En die poppe begin dans wanneer Alte ontvoer word.

Tussendeur dit alles vonk hartstog. Of is dit liefde?

Flamingcrystal Author
http://www.amazon.com/-/e/B00HMJYX8M

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s