Bloed op haar hande: Vroue agter tralies.

Bloed op haar hande: Vroue agter tralies (Afrikaans Edition)
deur Carla van der Spuy

http://www.amazon.com/dp/B014FDP3JA

Produk Beskrywing op Amazon:

Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel?

Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het.

Sy kuier by die babas gebore agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met mesmoordenaresse, huurmoordenaresse, ’n kleptomaan en prostituut.

Vrouens met bloed op hulle hande.

Wat het so verskriklik skeef in hul lewens geloop? En is daar ’n mens agter die misdadiger?
•••~~~•••

Geeste Portaal by Flamingcrystal #FREE download http://www.smashwords.com/books/view/589469

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s