Dejavu & Destiny #FREE for family and friends

Dejavu bevat onder andere: Leila die smeulende, wulpse vrou. Die onbeskaamde, sletterige Monica. Iets anders as kos op die tafel. Hy het GROOT planne met haar. Sy is bang vir haar huweliksnag. Liefde by die oase. Liefde op die perd se rug. Die gedroogte wit roos.
ñ Skokkende geheim word onthul…

Destiny bevat onder andere: Die seksuele opkikkermiddel in die bredie. Die humeurige vroue slaner. Die albatros om sy nek. Dit voel asof haar hart wil breek. Die karnival en die Grinch.
Al wat sy wou hê was liefde…

Gratis eBoek. Dejavu & Destiny deur Flamingcrystal.

4 thoughts on “Dejavu & Destiny #FREE for family and friends

    1. Die assuransie wat my maandeikse disability benefit betaal weier dat ek n sent uit my boeke verdien en daarom moes ek dit onttrek uit al die betaalde kanale, selfs al was my boeke gepubliseer lank voordat hulle my disability benefit goedgekeur het

      Like

Leave a comment