Marietjie en die Facebookstorie

Reblog van Louis Nell se blog oor Marietjie en die facebook storie… aan almal wat ander so graag uitmekaar ruk op facebook of sosiale media: dink baie mooi voordat jy dit doen!

Louis Nell - Writer, Poet & Art lover

In die Vrystaat is ons mos Afrikaans. Ieder en ‘n elk praat die taal so mooi, of dit nou by die till in Shoprite is, of andersins by die afrikaanse boekwinkel daar in die Brandwag sentrum… almal ken die taal en gebruik dit daagliks. Dis nou hoe ou Marietjie Bosman haar moses so teëgekom het in haar moedertaal. Sy het mos die judge so sleggesê daar in die streekshof in Bloemfontein.
Jy sien, Marietjie Bosman was wat hulle noem, bi-polêr…sy is so bi-polêr dat sy soms hardop gewonder het en dan, sonder om te blik of bloos, haarself geantwoord het! Sy het eenkeer Welkom toe gery en was in so ‘n diepe gesprek met haarself gewikkel, dat sy eers anderkant Kroonstad besef het sy het nou verkeerd gery!
Maar nou praat ek alweer annergoed. Een oggend klim sy in haar Fortuner met die stokfamilie en -hondjies op die agtervenster…

View original post 1,641 more words

Advertisements

2 thoughts on “Marietjie en die Facebookstorie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s