Did you eat today? Bedank ‘n boer

Reblog van Die Wit Hasie. Ek stem saam dat dit uiters onnosel is om die boere wat ons hele land van kos voorsien, so te vermoor.

Die Wit Hasie

Ons is tans op die skoonmense se plaas of plot. Ek is te dom om te weet hoeveel hektaar maak dit die een of die ander. Anyway, die plek is stunning. Die grootste gedeelte van die plaas is berge en bokkies kom loer gereeld wat het skoonma geplant in haar tuin. Jy kan fisante hoor roep laat in die middag, die bobbejane baklei met mekaar iewers in die berg en die blou aapies kom steel mangos. Ons gaan stap met die honde tot by die dam waar  hulle almal dan baljaar in die water. Dit klink te lekker ne. Ja, behalwe dat almal moet heeltyd weet waar almal is. ‘n Handradio en geweer is altyd naby, reg om te gryp as iemand sou kom pla. Hier is die waarheid van plaas lewe, dis soos om op ‘n rollercoaster te ry want dis lekker maar dis scary.

In die aande word…

View original post 544 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s