Flamingcrystal

Thank you for visiting my blog. I appreciate that!

I am Flamingcrystal, author of Dejavu, Destiny, Fatal Fantasy, Ghost Portal (Geeste Portaal), Die Minnaar, and Dejavu & Destiny: Book 1 and 2 of the Dejavu Series. This come in 2 heat settings: Clean/Romantic without erotica, and Hot/Spicy with erotica.

I wrote Dejavu and the sequel Destiny in 2010.

My late husband let me made him a promise before he died in October 2010 that I should publish my books for the enjoyment of my family and friends.

I’ve self published Dejavu the very first time on March 25th, 2011 through New Voices Publishers, they are independent publishers & expensive, it costs me and arm and a leg to publish through them…

I sort of tested the waters to see how my book Dejavu would do at New Voices before sending them the sequel Destiny.

(I did not have the financial means to send Destiny at the same time as Dejavu.)

Luckily I didn’t…I’ve learned a very expensive lesson as my book Dejavu never reached the intended readers (which would include my friends and family) that bought their books online.

I started to write Fatal Fantasy in December 2012 in the evenings after work and completed it on February 3rd 2013.

I started to edit my 2nd draft of my manuscript Ghost Portal/Geeste Portaal (exactly the same AFRIKAANS file) in April 2013 after I fell at work and severely injured my spine. The immense pain I endured keep me awake almost all night, every night, therefore I decided to write to keep me sane and my attention away from the pain.

I was laying in bed while writing, my computer keyboard had a long enough wire to reach and it hobbled up and down on my tummy while I typed.

Then…my PC crashed. Shame the poor old thing was 11 years old, and for a PC that is almost as old as Noah’s ark, but it’s not his old age at blame, its MINE…I forgot to update 4 drivers.

Thank heavens for my laptop, which I call my tummy-top. It is small but wicked. Really wicked.
It gives you an instant perm if you are using it while charging the battery.

Oh, and don’t dare to put it on your chest, then it will slides down and gives you a great shiner right on your chin.

In November 2013 I’ve heard from another author friend on Twitter that there are online retailers that publish books for FREE!

*Plop I’ve almost fainted* when I heard that, and there and then decided I’m going to upload all my book files for Dejavu, Destiny, Fatal Fantasy & Ghost Portal. I only had a few pages to edit, and voilá… Online retailers, here I come!

I’ve uploaded both Dejavu and Destiny in November 2013 and Fatal Fantasy a month later December 31st, 2013…it became available on New Years 2014. Ghost Portal eventually pops online in April 2014.
Ohhh, you are now wondering, (lifting a brow or glaring at the screen) why I’m telling you all this… *smiling* did I mention something about me forgetting things… This blog will be my reminder someday when the grey matter doesn’t matter!

I had 2 major spinal fusion operations & got screws in my spine in 2014.

These spinal operations were done less than 3 months apart: June 4th, 2014 and August 27th, 2014.

Ouch. That howling you heard wasn’t the werewolves…it was me.

Now I can honestly say “I am screwed…in more ways than one!”

Afrikaanse Beskrywings en skakels van/na my boeke

Geeste Portaal

http://www.smashwords.com/books/view/589469

Geeste Portaal gaan oor Geeste in verskeie vorms, wat toegang tot ons realm verkry, deur die een of ander portaal.

In hierdie verhaal, is daar een spesifieke portaal. Die Geeste teleporteer uit ñ eienaardige boom met 2 mismaak gevormde gesigte in sy bas.

Sommige van hierdie Geeste, manifesteer in jou drome.

Vicky word lewendig deur die boom ingesluk en sy verander in ñ Gees. Vicky moet wraak neem op die mense wat aan haar ñ onreg gedoen het.

Daar is 12 take wat sy suksesvol moet afhandel, alvorens sy weer as ñ lewende, normale tiener kon terugkeer na haar wêreld.

Hierdie take teiken die ego, siel en self van 12 mense, hulle onderskeie karakter eienskappe, hulle motto, kern begeertes, vrese asook hulle swakhede.

Fatal Fantasy

Sonja het haar rug op Marius gekeer, en uit sy lewe gestap.

2 Jaar later ontmoet hulle mekaar per toeval in ñ aanlyn gesels kamer.

Hierdie gesels kamer se naam is verander na Fatal Fantasy, weens die skokende, ware gebeurtenisse wat daagliks hier plaasvind.

Gebeurtenisse wat jou hare sal laat rys!

Julle sal ook opmerk dat my boeke se titels in Engels is.

Doodeenvoudig om die rede dat sodra ek dit eendag uit Afrikaans na Engels laat vertaal, my boeke se omslae (covers) presies dieselfde sal bly.

Boonop is die woord De’ja vu bekend in alle tale, en vir die wat nie weet wat Destiny in Afrikaans is nie, dit is “Bestemming/Noodlot etc”.

Ek is Afrikaans sprekend en trots Afrikaans!

So moenie van die veronderstelling uitgaan dat dit vertalings is uit n ander taal nie(soos ene Alida Joubert wat nie eens die moeite gedoen het om my boek Destiny te lees nie. Sy het haar so blind gestaar teen my boek se Engelse titel en daarvolgens “assume” dat my boeke vanuit Engels na Afrikaans oorvertaal is, en as mens “ass-u-me” dan maak dit slegs n “ass – u – me…”

Dejavu & Destiny
Boek 1 en Boek 2 Bundel

Mitologie, towerkuns, reïnkarnasie en astrale-teleportering, gekombineerd met 50 skakerings van blosende pienk.

Indien jy aan n hartprobleem ly, vermy eerder hoofstukke 6, 12 en 18 van Dejavu.

In Destiny laat die erotiese gedeeltes egter heelwat meer aan die verbeelding oor.

Lesers kan hulle vereenselwig met die gebeurtenisse in Ishtar, Angela en Beryl se lewens en die emosies wat daarmee gepaard gaan. Hulle herleef die verlede en niks of niemand sou hulle en hulle geesgenote uitmekaar kon hou nie, of so het hulle gedink…

Die sleutel van die doderyk en die magisterium steen, help hulle om die verlede, hede en toekoms te oorbrug.

Dejavu & Destiny is die gekombineerde weergawe van my boeke Dejavu en Destiny.

In Destiny maak ons kennis met Angela. Angela ontdek haar gawe van telekinesis, en astrale teleportering. In ñ astrale reis na haar vriend David, praat sy in ñ vreemde dialek.

Hulle vind uit dat sy in haar vorige lewe Ishtar van Egipte was. Uit nuuskierigheid doen Angela en David ñ astrale reis daarheen, en loop hulle vas in Miysis, Angela se sielsgenoot en minnaar, uit haar vorige lewe.

Anubis verskyn, op die toneel. Hy herken die sleutel wat die deur van die onderwêreld kon oopsluit, aan die ketting rondom Angela se nek.

Angela trotseer gevaar om saam met Miysis te kon wees. Angela ervaar, hemelse geluk asook oneindige hartseer.

Angela help Miysis om vrede te vind. Sou sy ooit weer saam met die man kon wees, wat haar hele hart, en haar liggaam besit?

In Destiny maak ons kennis met Beryl. Beryl was in haar vorige lewe Angela, aka Ishtar van Egipte.

Beryl se moeder – Anchen het kort voor Beryl se geboorte, ñ eienaardige sleutel in ñ ou Antieke winkeltjie, ontdek… Die kop van hierdie sleutel was egter leeg en dit was duidelik dat daar voorheen iets binne die kop van die sleutel was.

Beryl word gebore met ñ magisterium steen vasgeklem in haar handjie. Tot Anchen en Patrikios se verbasing, pas die magisterium steen perfek binne die sleutel.

Hierdie sleutel wat die onderwêreld kon oopsluit, het voorheen aan ñ ketting rondom Angela, se nek gehang…

The Synopsis (for my intended English version) of Dejavu & Destiny is available here on my blog at http://www.flamingcrystal01.wordpress.com

Destiny

Beryl herleef die verlede, niks en niemand sou haar en haar sielsgenoot uitmekaar kon hou nie, of so het sy gedink! Sal sy ooit weer die man kon vind wat so passievol in haar vorige lewe met haar liefde gemaak het?

Astrale projektering, reïnkarnasie, die sleutel van die doderyk, en die magisterium steen word ingespan sodat hulle alle grense tussen die hede en verlede kon oorbrug.

Review
Nicholas C. Rossis reviewed Destiny (Dejavu Book 2) (Afrikaans Edition)

Uitstekende kombinasie van mitologie, towerkuns en fantasie. April 19, 2014.

Beryl se eggenoot ñ rokjagter het haar van die berg afgestamp toe sy swanger was en gehoop dat sy sou sterf.

Beryl het haar baba verloor.

Beryl en Ambrose vind uit dat hulle in hul vorige lewens minnaars en sielsgenote was. Dit is beslis ñ goeie voorbeeld van “ou liefde roes nooit.”

Ek sal hierdie boek deur die skrywer, wat uitstekende kennis van die Afrikaanse Taal gebruik het, aanbeveel.

Dejavu

Bewonderaars van 50 Shades of Grey sal hou van Dejavu.

Dejavu is ñ fantasie novel wat astrale teleportering, reïnkarnasie en skakerings van blosende pienk bevat.

Angela het met ñ skok ontdek dat sy in haar vorige lewe Ishtar van Egipte was.

Uit nuuskierigheid doen Angela ñ astrale reis daarheen, en loop haar vas in Miysis, haar sielsgenoot en minnaar uit haar vorige lewe. Sy trotseer gevaar om saam met hom te wees.

Angela ervaar hemelse geluk asook oneindige hartseer.

Sal sy ooit weer saam met die man kon wees wat haar hele hart en haar liggaam besit?

2 thoughts on “Flamingcrystal

  1. Klink of jy hope en hope pret met jou skrywery vermag!

    My blog se naam is OUCH!! My Back Hurts!! Ek wag op die oomblik vir ‘n nekwerwel fusion operasie… en daarna seker ook ‘n rug operasie. So, ek skryf ook maar vir die pret! En as ‘n verskooning om al die k@k uit my kop uit the verdryf!

    Hier is my standaard dankie briefie… so, ek gooi hom sommer hier saam, vir di wis en die onwis!

    Thanks for following OMBH! I hope you find a smile or three when you visit!
    Now that I have your attention… how about having a look at my first collection of short stories… perfect to fill in the few leisure hours at your disposal!
    Great, thanks!!
    😉
    🇺🇸 http://a.co/d/7rKnQaZ

    Like

    1. Baie dankie vir jou boodskap. Lekker om van jou te hoor. Jammer dat jy so seer het… hoop jou operasie is n groot sukses. Ek is deur 2 rugoperasies en dit was n reuse gemors. Ek klou nou maar met vinger en toonnaels aan die lewe vas 😯

      Liked by 1 person

Leave a comment